www.armoedebediening.co.za - Blanke ontwikkelingsorganisatie

Meer extreem-rechtse webliinks, multi culti websites and andere links.
Je kan hier andere websites bij plaatsen.

www.armoedebediening.co.za - Blanke ontwikkelingsorganisatie

Postby Führer » Thu Jan 20, 2011 2:17 pm

http://www.armoedebediening.co.za/

Welkom by Doulos Projekte!
DOULOS COMMUNITY PROJECT (Reg #: 053-086-NPO; RG/0009/10/06) is 'n geregistreerde nie-winsgewende organisasie (op hierdie webblad Doulos Projekte genoem) wat deur 'n droom gedryf word. Ons wil diegene wat hoop verloor het, help om weer te begin droom oor hul toekoms. Ons wil hulle begelei om daardie droom te begin leef, vir hulself doelwitte te stel en daardie doelwitte te bereik op die vaste fondament van waardes soos: liefde, eerlikheid, opregtheid, hardwerkendheid, verdraagsaamheid...

Welkom op ons webblad. Ons hoop dat u meer sal leer oor die werk wat ons doen en 'n geleentheid sal raaksien om betrokke te raak of 'n bydrae te lewer waar u kan!

Visie
Ons bring hoop sodat mense weer kan begin droom!

Missie
Om na mense in nood se basiese behoeftes om te sien
Om mense te help om weer hoop te vind
Om mense te help om hulle menswaardigheid terug te kry
Om opleiding te verskaf en werk te skep
Om hierdie mense se kinders te leer om verantwoordelikheid te neem vir hul toekoms
Om onder leiding van die Heilige Gees die seer van die gemeenskap te genees
Projekte
Ons is tans betrokke by verskeie projekte: Blanke armoede is een wat na aan ons hart is . U kan meer oor hierdie projekte uitvind deur op die skakels regs te kliek.
User avatar
Führer
Site Admin
 
Posts: 1035
Joined: Thu Dec 03, 2009 4:32 am

Return to Meer interessante website links

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest

cron